Current time in Vietnam:
Afrikaans

Wat is die visum goedkeuringsbrief?

Die Visum Goedkeuringsbrief is die brief wat goedgekeur, geteken & met rooi verseel is deur die Vietnamese Immigrasie Department (Vietnamese Regering). Dit laat jou aan boord toe en laat jou toe kom jou visum te ontvang wanneer jy by enige van die vier internasionale lughawens van Vietnam arriveer.

– Normaalweg sal die brief wat jy ontvang grootmaat aansoeke van tot 30 persone bevat en al die aansoekers se name sal op die een brief gedruk wees. Hierdie tipe brief is goedkoper.

Gedeelde goedkeuringsbrief

– Indien jy bekommerd is oor privaatheid of sekuriteit kan jy jou agent vra vir ‘n privaat goedkeuringsbrief wat net jou naam op het en, indien van toepassing, die name van familielede of vriende wat saam met jou reis. Hierdie tipe brief is duurder.

Vertroulike goedkeuringsbrief

Neem kennis:

Druk die volledige goedkeuringsbrief uit (verkieslik in kleur, maar dis nie noodsaaklik nie) en onthou om dit saam met jou te neem! Sommige lugrederye sal vir die brief vra voordat jy toegelaat word om aan boord te gaan en jy sal dit by die VOA toonbank nodig kry wanneer jy by die lughawe in Vietnam arriveer.

YOU MIGHT BE INTERESTED
Visit this link on mobile
Risky Free:
We charge service fee when your visa application is processed successfully.
Hassle-Free:
No passport send-off. No embassy queuing.
Fast:
Within 48 hours processing time.
Accessible:
100% online. Send and receive by email.
APPLY FOR VISA ON ARRIVAL VIETNAM
VietnamImmigration.com is a commercial website providing service for visa Vietnam and charge service fee. We are neither government website nor affiliated with embassy therefore our fee is higher than official fee from government.