Current time in Vietnam:
Afrikaans

Vietnam se Visum By Aankoms

Visum By Aankoms (VBA) is een van die verskeie tipes wat uitgereik word deur die Vietnamese Immigrasie Department vir buitelanders wat beplan om die land binne te  gaan.

Neem asseblief kennis dat, anders as die visum by aankoms van ander lande, moet jy eers ‘n visum goedkeuringsbrief van die Immigrasie Departement van Vietnam hê om Vietnam se Visum By Aankoms te kry. Dit stel jou in staat om jou visum op te tel wanneer jy by die lughawe van Viernam arriveer.

As jy jou visum wil optel wanneer jy by internasionale lughawens van Vietnam arriveer, moet jy deur ‘n webwerf aanlyn aansoek doen vir die Vietnamese visum, of jy moet jou reisagent in Vietnam kontak om te vra vir ‘n visum goedkeuringsbrief vanaf die Vietnam Immigrasie Department.

Wanneer jy by die internasionale lughawens van Vietnam aankom, moet jy die visum goedkeuringsbrief too nom die visum stempel op jou paspoort te kry.

“Visum By Aankoms” kenmerke:

  • Geen dokumente word vereis om aanlyn aansoek te doen nie
  • Geen lang rye by die ambassade nie
  • Ontvang visum by aankoms by jou lughawe van bestemming
  • Jy kan met enkel of veelvuldige aansoeke kies vir 1 maand, 3 maande, 6 maande of 12 maande
YOU MIGHT BE INTERESTED

Stappe om “Visum By Aankoms” te ontvang

Visit this link on mobile
Risky Free:
We charge service fee when your visa application is processed successfully.
Hassle-Free:
No passport send-off. No embassy queuing.
Fast:
Within 48 hours processing time.
Accessible:
100% online. Send and receive by email.
APPLY FOR VISA ON ARRIVAL VIETNAM
VietnamImmigration.com is a commercial website providing service for visa Vietnam and charge service fee. We are neither government website nor affiliated with embassy therefore our fee is higher than official fee from government.