Current time in Vietnam:
Afrikaans

geld terug beleid

Ons geld terug beleid is van toepassing op ‘n een-maand enkel toeris en ‘n een-maand meer as een toeris aansoek visum vir die volgende:

✓ Ons sal 100% van die fooi terugbetaal as jy nie tevrede is met ons diens nie.

✓ Ons sal 100% van die fooi terugbetaal as ons ‘n fout op jou visum aansoek maak OF ons sal vir ‘n ander een reel sonder enige betaling.

 Ons sal 100% van jou fooi terugbetaal indien jou visum aansoek afgekeur is deur Vietnam Immigrasie.

Verwerkingstyd van terugbetaling

* Die terugbetaling sal teen jou krediet/debietkaart gekrediteer word binne 7 dae of minder, afhangende van die bank.

* Die terugbetaling sal binne 1 – 2 dae betaal wees as jy met PayPal betaal het.

Neem asseblief kennis dat ons nie geld teruggee op Besigheidsvisum Aansoeke en DRINGENDE Visum Aansoeke (vir beide toeriste en besigheidsvirum aansoeke) wat by ons webwerf ingedien word nie. Daarom is dit belangrik dat, indien jy sou besluit om jou visum aansoek met VisaVietnam.NL te kanselleer, ons onmiddellik gekontak moet word om enige onnodige kostes te probeer vermy. Sodra ‘n aansoekvorm aan jou e-pos gestuur is, sal dit nie vir ons moontlik wees om jou geld terug te gee nie.

YOU MIGHT BE INTERESTED
Visit this link on mobile
Risky Free:
We charge service fee when your visa application is processed successfully.
Hassle-Free:
No passport send-off. No embassy queuing.
Fast:
Within 48 hours processing time.
Accessible:
100% online. Send and receive by email.
APPLY FOR VISA ON ARRIVAL VIETNAM
VietnamImmigration.com is a commercial website providing service for visa Vietnam and charge service fee. We are neither government website nor affiliated with embassy therefore our fee is higher than official fee from government.